
Word
deel van die dinamiese skool, Bethlehem Voortrekker Hoërskool
BVHS is the bridge that links where you are to where you want
to be!
|

BELANGRIKE KENNISGEWING:
Ouma-Ma-Dogtertee:
As
gevolg van ‘n baie druk eerste kwartaal wil ons u net in
kennis stel dat die Ouma-Ma-Dogtertee wat sou plaasvind op Saterdag,
6 Maart
uitgestel is tot ‘n latere datum. Jammer vir die ongerief.
|
|
|
ID
DOKUMENTE / ID DOCUMENTS
Die Departement van Binnelandse Sake help ons leerders
elke jaar om aansoek te doen vir hul ID-dokumente teen geen addisionele
koste nie. Hulle besoek die skool op 12 MAART 2010, vanaf 09:30
tot 12:30
Vir meer lees die
nuusbrief... |
Hoffmann
Maritz besoek skool
|
.jpg) |
Hoffmann
Maritz waar hy hier aan mnr. Japie van Wyk (Beheerliggaam : Wintersport)
sy SA 7’s trui oorhandig. Saam met hulle is mnr. Dawie Mathee,
adjunkhoof en agterlyn-afrigter van die 1ste rugbyspan, waarin Hoffmann
van Gr.9 af gespeel het
Vir meer ... |
Voortrekker
se seunstennisspan
|
|
Voortrekker
se seunstennisspan
het 2010 afgeskop met ‘n uitnodiging na die Groot 5- tennistoernooi
te Hoërskool Nelspruit. Dit het 11-14 Februarie plaasgevind.
Tennis van uitstaande gehalte is deur die Voortrekker-seuns gelewer
en hulle behaal ‘n vierde plek op hierdie gesogte toernooi.
Vir meer... |
| |
|
| |
|