Email:
admin@bvhs.co.za
PO
Box/Posbus 296
Wesweg
BETHLEHEM
9700
Telephone/Telefoon: (058) 303 4006
Fax/Faks: (058) 303 7178
|
NUUS
/ NEWS
|
2012
NETBAL
Amoriné Ferreira (Graad 12) het gedurende die Desembe-vakansie
aan
Die o/21 SA Netbal oefenkamp by High Preformance Centre in Pretoria
deelgeneem. Die oefenkamp is ter voorbereiding vir die
Netbalwêreldbeker in 2013.
KRIEKET
Voortrekker krieketspelers het hulle die afgelope vakansie uitstekend
gekwyt van hulle taak. Die volgende leerders het deelgeneem in
die Vrystaat Platteland o/15-span: Ammi Pelser en Phillip Maré.
Vrystaat Platteland o/17-span: Ruan Kok en Meyer Maré en
in die Vrystaat Platteland o/19-span: AJ van Wyk en Junior Smith.
Meyer Maré het uitgeblink en is na afloop van die toernooi
gekies as lid van die o/17 SA Platteland-span.
|
|