P.O. Box 296
Bethlehem
9700
(Tel) 058 303 4006
(Fax) 058 303 7178
E-mail: admin@bvhs.co.za
BETHLEHEM VOORTREKKER HOëRSKOOL
ONDERSTEUNERSKLUB
KLUB 200
Nuwe Lede
Dit is my voorreg om
u hartlik welkom te heet in Trekker-kontrei. Mag u en u kind die
wonderlike ervaring hê wat baie al beleef het.
Die ondersteunersklub
is daar om fondse te voorsien aan die wat dit dalk nie het nie,
want hier mag geen kind nie deelneem nie as gevolg van finansies.
Soos u sal sien, is
almal welkom by die klubhuis en nie net dié wat geld geskenk
het nie, maar u moet ook onthou dit kos ook geld om dit te bedryf.
Ledegeld is soos volg,
met name wat op die bord in die klubhuis vereer word. Dit is ‘n
eenmalige skenking wat u lewenslank toegang gee.
Ledegeld is as volg:
R 100 - R 5000 Silwer
R 5000 - R 10 000 Goud
R 10 000 + Platinum
Hiermee aanvaar ek
lidmaatskap van die klub.
Naam : _____________________________________
Bedrag : ______________________________________
Selnommer : ______________________________________
NS: Indien u sou belangstel
om op die bestuur te dien, waarvan daar ‘n voorsitter met
vyf lede verkies sal word, meld dit dan ook so aan met die kruisie
asb.
Bestuur ?
Groete en Seënwense
vir 2012.
Japie van Wyk Sel : 082 457 2349