Skoolgelde
is vooruitbetaalbaar vir die jaar. Indien ouers nie vooruit kan
of wil betaal nie MOET reëlings met die kantoor voor einde
Februarie 2010 getref word.
SKOOLGELDE
VIR 2010:
Grade
8 & 9: R5500,00 per year or R550,00 over 10 months (Hiervoor
moet 'n reëling getref word voor einde Januarie)
Grade
10, 11,12: R6000,00 per learner per year.
An
additional, non-recurrent fee of R150,00 is imposed, should a
learner take a practical subject.
R600,00
of school fees must be paid before 11 January 2010.
BUS
TICKETS:
R100,00
FOR 20 TICKETS.