BETHLEHEM
VOORTREKKER HOëRSKOOL het in 1870 sy ontstaan in die konsistorie
van van die NG-Kerk gehad. Dit is toe tydens die die Anglo-Boereoorlog
onderbreek en daarna is dr. Clarke as die eerste hoof van Bethlehem
Hoërskool aangestel. Spoedig het die skool n belangrike rol
gespeel om die Afrikanerideaal in stand te hou en om versoening
tussen die twee taalgroepe te bewerkstellig - n ideaal waarna
ons vandag nog steeds strewe soos weerspieël word in ons
leuse: NON SIBI SED PATRIAE (Nie vir myself nie, maar vir my vaderland!)
In
1938 is die ideaal ook in die skool se naam bevestig, deurdat
die skool voortaan as Die Bethlehem Voortrekker Hoërskool
bekend sou staan ter herdenking van die Groot Trek.
HOOGTEPUNTE
IN VOORTREKKER HOëRSKOOL SE GESKIEDENIS
1902 - School re-opens after Anglo Boer War with Dr George Clarke
as headmaster
1936 - Voortekker word die eerste skool in Suid-Afrika om sy skoolkleure
onder die Kleure Registrasiewet te registreer.
1938 - The school receives its name Voortrekker High School
1940- Die skoollied word die eerste keer gesing in Oktober 1940
1979 - Die nuwe skoolgeboue word betrek
2002 - Viering van 100ste bestaansjaar
A school becomes renowned not only for the achievements of present
learners but also for what is achieved by its alumni over time.
SOME
OF OUR PAST SCHOLARS…..
Hendro Scholtz - Springbok rugby
The late PW Botha - President of RSA
Jannie Geldenhuys - Chief of Defence Force
Ruben Kruger - Springbok rugby
John van Reenen - Springbok atletiek
Madelè Naude - Springbok atletiek
Vlooi du Plooy - International Netball player
Heloise Labuschagne - SA 0/21 hokkiespan
Elizna Naudè - Springbok atletiek
Adri Muller - SA cycling
Susan Benade - SA Ladies Cricket
Hoffmann Maritz - Springbok 7’s Rugby
……..AND MANY MORE