Kultuur


Kultuur by BVHS kook!

Wye verskeidenheid aktiwiteite word aangebied !
K -Koorsang met ‘n kinkel – ons seuns serenadegroep vir manne met ‘n sangtalent
U – Uiting van emosies op visuele en dramatise wyses: kom neem visuele en dramatise kuns as vak
L – Leierskapsontwikkeling op alle terreine
T – Tienertoneel vir amateurs
U – Uitspreek van opinies tydens debat- en redenaarssessies
U -Uitnemendheid op alle terreine
R – Rasieleiers en geesvang is deel van Trekkerlewe

Kultuuraktiwiteite vind deurlopend by Voortrekker plaas en kan ons leerders hulleself uitleef!