Reunies


AANKONDIGINGS

BVHS ’95 Matrieks ‘ REUNIE
23-24 Oktober 2015 –Bethlehem
PROGRAM:
Vrydag 23 Oktober 2015
Plek: Die Punt restaurant
Tyd: 18:00
Koste: R100 pp vir hamburger OF braaipak (voorafbetaling sal vereis word)
Kontantkroeg – Gades/“Partners” welkom
Saterdag 24 Oktober 2015
Plek: Ilanga Lodge swembad-area – 1995-matrieks met gesinne
Tyd: 12:00 tot laat
Koste: R120 per persoon; R30 per kind onder 12jr (voorafbetaling sal vereis word)
Kostes sluit in: •Ete (spitbraai en bykosse),  Toegang tot fasiliteite(swembad, ens), Kontantkroeg; geen eie drank toegelaat.
Bring saam: •piekniekmandjie met snacks vir jou gesin vir die middag, aangesien spitbraai eers 18:00 gereed sal wees.  swemklere vir die kids, 
Breekware en eetgerei word voorsien

Volledige besonderhede oor voorafbetaling sal verskaf word. Kontak ons asseblief en stuur jou e-posadres via sms na:
Louise: 084 798 7019
Charlee: 083 314 8678
Tella: 079 229 0875
Leroux: 083 279 7763

 

Reunie – Matrieks 1963

Registreer asseblief op http://www.classreport.org/rsa/bethlehem/bvhs/1963/
Kontak: Anli ( sieganli@gmail.com ) Mariana ( dd34@mweb.co.za ) Isabel ( issieb46@gmail.com)
Datum: September 2014

Baie dankie.
Mariana du Toit

Reunie 1994
Reunie sal plaasvind oor die naweek van 1-2 Augustus 2014.
My mede matrieks kan my e-pos by bushtrac@mweb.co.za.
Alet du Toit (nee van Niekerk)

Reunie 1986
Reunie sal plaasvind oor die naweek van 1-2 Augustus 2014.
Kontak Nico Beyers by nicobeyers@mighty.co.za