1870
Dit is 1870 en daar word skoolgehou in die NG Kerksaal. Die aantekening in die skool se dagboek lees “met een grasdak en zonder zolder”. Veertien jaar later word die hoeksteen van die Meisieseminarie gelê.2
1899
In 1899 breek die oorlog uit tussen Brittanje en die Boererepublieke. Teen die einde van die oorlog, in 1902, word hierdie skool gestig as Bethlehem High School/Bethlehem Middelbare Skool. Die eerste skoolhoof was dr. George Clark.3
1916
In 1916 word die eerste aantekening van die skool se leuse gemaak : “NON SIBI SED PATRIAE”4
1928
In 1928 word die eerste foto van ons huidige kleurbaadjie geneem5
1932
In 1932 word ons tweede skoolhoof, mnr. I.W. Malan, ‘n baie beminde Latynonderwyser, aangestel.6